Die Boesmanskloofpas is 'n bergpas wat op 'n grondpad suidwes van Robertson en McGregor in die Riviersonderendberge lê. Die pas bereik sy hoogste punt op 732m bo seevlak en sy maksimum helling is 1:10.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap