Die Botterkloofpas op die suidelike punt van die Bokkeveldberge in die Noord-Kaap is op die R364-streelsroete tussen die dorpe Nieuwoudtville, Calvinia en Clanwilliam. Dit is nagenoeg by die koördinate 31° 49′ suid en 19° 15′ oos en bereik 'n hoogte van 692 m bo seevlak en 'n maksimum helling van 1:10.
Bibliografie Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www.slingsbymaps.com tracks4africa.co.za www.mountainpassesssouthafrica.co.za
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Noord-Kaap