Die grootgeelstert (Seriola dumerili) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese gebied en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Algoabaai voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Greater amberjack.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel Seriola dumerili by FishBase.
Kategorie:Beenvisse