duimnael|regs|250px|Natuurskoon van bo geneem. duimnael|regs|250px|Landskap duimnael|regs|250px|Landskap

Bosluiskloofpas lê op 'n grondpad wat lei na die Gamkapoortdam aan die noordelike helling van die Klein Swartberge tussen Ladismith en Calitzdorp. Die pas bereik sy hoogste punt op 1 000 m bo seevlak en het 'n maksimumsteilte van 1:14.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap