FishBase is 'n uitgebreide databasis met inligting oor visspesies (veral vinvisse).Froese R and Pauly D (eds) (2000) FishBase 2000: concepts, design and data sources ICLARM, Philippines. Dit is die grootste en mees besoekte aanlyndatabasis oor volwasse vinvisse op die internet.Marine Fellow: Rainer Froese Pew Environment Group. Mettertyd het dit gegroei tot 'n dinamiese en veelsydige ekologiese verwysingsraamwerk, wat gereeld in wetenskaplike publikasies aangehaal word.Stergiou KI and Tsikliras AC (2006) Scientific impact of FishBase: A citation analysis In: Palomares MLD, Stergiou KI and Pauly D (eds.), Fishes in Databases and Ecosystems. Fisheries Centre, Research reports 14(4): 2–6.References Citing FishBase FishBase. Laas op 5 Julie 2010 gewysig. Besoek op 20 Julie 2011.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Verwysings

Kategorie:Visse Kategorie:Webwerwe