Die Swartseebaber (Galeichthys ater) is 'n vis wat endemies is aan Suider-Afrika en kom voor tussen die Wes-Kaap en Margate. In Engels staan die vis bekend as die Black sea-catfish.
Voorkoms Die vis se kop en lyf is donkerbruin aan die bo- en onderkante.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Verwysings
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Galeichthys-ater.html
Kategorie:Beenvisse