Wits University FC was die sokkerspan van die Universiteit van die Witwatersrand in Johannesburg en is ook bekend onder die naam Bidvest Wits (na die hoofborg). Die span speel in die Premier Sokkerliga. Clever Boys (soos hulle bynaam lui) het hul tuiswedstryde in die Bidvest-stadion gespeel, wat ’n kapasiteit van 5 000 toeskouers gehad het. Groter wedstryde is soms in die Mbombela-stadion in Nelspruit gespeel, wat met 41 000 sitplekke ’n veel groter kapasiteit gehad het.

Erelys Suid-Afrikaanse Beker (2) 1978, 2010 (naaswenner (1): 2005)

Beroemde sokkerspelers Gary Bailey Rowen Fernandez Richard Gough Kees Kwakman

Kategorie:Sport in Johannesburg Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerklubs