Die Stekelneus-spierinkie (Atherion africanum) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika van Indië tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Pricklenose silverside.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Atherion-africanum.html
Kategorie:Beenvisse