Die Balk-naaldvis (Ablennes hians) is 'n vis wat wêreldwyd voorkom; die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Barred needlefish.
Voorkoms Die kop en lyf is plat en daar is prominente swart vlekke of strepe op die lyf of op die agterkant van die lyf.
Sien ook
Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Ablennes-hians.html
Kategorie:Beenvisse