Die Slankberyx (Beryx splendens) is 'n vis wat wêreldwyd voorkom, behalwe in die oostelike Stille oseaan. Dit kom aan die kus van Suid-Afrika tussen Saldanhabaai en KwaZulu-Natal voor. In Engels staan die vis bekend as die Slender beryx.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Kategorie:Beenvisse