Die Kaapse halfbek (Hyporhamphus capensis) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor van Valsbaai tot by suidelike Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Cape halfbeak.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Hyporhamphus-capensis.html

Kategorie:Beenvisse