Die Kaapse naaldvis (Petalichthys capensis) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor tussen Valsbaai en Durban. In Engels staan die vis as die Cape needlefish. Die vis kom in skole voor.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Petalichthys-capensis.html
Kategorie:Beenvisse