Die diepwaterstokvis (Merluccius paradoxus) is 'n vis wat endemies aan Suider-Afrika is. Dit kom voor van Namibië suidwaarts tot by Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as Deepwater hake.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Merluccius-paradoxus.html

Kategorie:Beenvisse