Galeichthys is 'n genus van visse wat aan die familie van seebabers (Ariidae) behoort. Dit is die enigste genus in die subfamilie Galeichthyinae, hierdie genus word verder onderverdeel in vier spesies.

Spesies Swartseebaber (Galeichthys ater) Castelnau, 1861 Witseebaber (Galeichthys feliceps) Valenciennes, 1840 Galeichthys peruvianus Lütken, 1874 Natalse seebaber (Galeichthys trowi) Kulongowski, 2010

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Verwysings

Kategorie:Beenvisse