Mooinooi is 'n myndorpie in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika wat ongeveer halfpad tussen Brits en Rustenburg geleë is. Platinum en palladium word hier ontgin. Die dorpie is net suid van die N4 nasionale pad en sowat 8 km oos van Buffelspoortdam.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Noordwes