Salechard (Russies: Салеха́рд; Nenets: Саляʼ харад, letterlik "Huis op ’n Skiereiland") is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Jamalië. Dit is sover bekend die enigste dorp wat reg op ’n poolsirkel geleë is. Die bevolking in 2013 was 46 650.

Eksterne skakels Amptelike webtuiste

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Nedersettings in Rusland