Anadir (Russies: Ана́дырь; Tjoektjies: Кагыргын, Kagirgin) is ’n hawestad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Tsjoekotka. Dit is geleë aan die mond van die Anadirrivier en is die mees oostelike nedersetting in Rusland met dorpstatus. Dit is op 21 Julie 1889 gestig as Nowo-Marijnsk en het in 1923 sy huidige naam gekry. Die bevolking in 2014 was 14 029.

Eksterne skakels Amptelike webtuiste Anadyr Foto's Nog foto's

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Nedersettings in Rusland