Chanti-Mansijisk (Russies: Ханты-Мансийск; Chanti: Ёмвош, Jombosj; Mansi: Абга, Abga) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Chanto-Mansië. Dit is geleë aan die oostelike oewer van die Irtisj-rivier, 15 km van sy samevloei met die Ob-rivier. Die bevolking in 2014 was 93 493.

Eksterne skakels Amptelike webtuiste van Chanto-Mansië Chanti-Mansijisk-portaal

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Nedersettings in Rusland