Narjan-Mar (Russies: Нарьян-Мар; Nenets: Няръяна мар", letterlik "Rooi Stad") is ’n see- en rivierhawe in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Nenetsië. Die stad is geleë aan die regteroewer van die Petsjora-rivier en aan die Barents-see. Die bevolking in 2013 was 22 912.

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Nedersettings in Rusland