Orjol (Russies: Орёл) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Orjol-oblast. Dit is aan die Oka-rivier geleë, sowat 368 km suidsuidwes van Moskou. Die bevolking in 2019 was 311 625.
Geografie Klimaat Die klimaat is gematig kontinentaal; die gemiddelde jaarlikse temperatuur is 5,6 °C, die gemiddelde jaarlikse reënval 659 millimeter. Die somers in oblast is warm en sonnig.
Eksterne skakels Orjol-portaal
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Nedersettings in Rusland