Penza (Russies: Пе́нза) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Penza-oblast. Dit is aan die Soera-rivier geleë, sowat 625 km suidoos van Moskou. Die bevolking in 2013 was 519 900.

Eksterne skakels Amptelike webtuiste "PenzaNews"

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Nedersettings in Rusland