Rjazan (Russies: Ряза́нь) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Rjazan-oblast. Dit is aan die Oka-rivier geleë, sowat 196 km suidoos van Moskou. Die bevolking in 2013 was 527 905.
Eksterne skakels Rjazan-portaal Foto's van Rjazan Foto's van die historiese stadsdeel
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Nedersettings in Rusland