Birobidzjan (Russies: Биробиджа́н) is die hoofstad van die Joodse Outonome Oblast, 'n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die Transsiberiese Spoorlyn geleë, na aan die grens met China. Die bevolking in 2014 was 74 791.

Eksterne skakels Amptelike webtuiste Foto's

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Nedersettings in Rusland