Saratof (Russies: Сара́тов) is ’n stad in Rusland. Dit is die hoofstad van die federale deelgebied Saratof-oblast en ’n belangrike hawestad aan die Wolgarivier. Die bevolking was 839 755 in 2013.
Eksterne skakels Saratof SaratovLive Saratov.ru Ou foto's van Saratof
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Nedersettings in Rusland