Pskof (Russies: Псков; antieke spelling: Плѣсковъ, Pleskof) is ’n antieke stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Pskof-oblast. Dit is aan die Welikaja-rivier geleë, sowat 20 km oos van die Russiese grens met Estland. Die bevolking in 2014 was 206 730. Die kerke van die Pskof-argitektuurskool is in 2019 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Sien ook Lys van Wêrelderfenisgebiede

Eksterne skakels Amptelike webwerf Amptelike Unesco-bladsy Pskof-kremlin op NortFort.ru Stadsargitektuur – foto's

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Nedersettings in Rusland Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Rusland