Die Dagbreek-jobvis (Pristipomoides filamentosus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Rosy jobfish.
duimnael|links|Dagbreek-jobvis met 'n parasiet.
Voorkoms Die vis se lyf is silwerig rooi tot rooi-bruin en word 1 meter lank en weeg tot 9 kg.
Habitat Die vis leef op rotsriwwe in water wat 40–360 m diep is en vreet snags mondpotiges en sandvlooie. Hulle bereik volwassenheid wanneer hulle 35 cm lank is. Dit is ook 'n gewilde eetvis en sportvis. Die SADSAA rekord is 3.1 kg.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Pristipomoides-filamentosus.html
Kategorie:Beenvisse