Die Bloubalk-papegaaivis (Scarus ghobban) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Durban. Onvolwasse vissies is al by Algoabaai opgemerk. In Engels staan die vis bekend as die Bluebarred parrotfish.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Scarus-ghobban.html

Kategorie:Beenvisse