Die Kool-papegaaivis (Scarus rubroviolaceus) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot suid van Durban by Protea-bank. In Engels staan die vis bekend as die Ember parrotfish.
Sien ook
Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Scarus-rubroviolaceus.html
Kategorie:Beenvisse