Die Marmer-papegaaivis (Leptoscarus vaigiensis) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Seagrass parrotfish.

Sien ook

Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/SpeciesSummary.php?ID=4360&genusname=Leptoscarus&speciesname=vaigiensis&AT=Leptoscarus+vaigiensis&lang=English

Kategorie:Beenvisse