Die blouramkoppapegaaivis (Chlorurus cyanescens) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, Madagaskar, Mauritius en aan die ooskus van Afrika vanaf Zanzibar tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Blue humphead parrotfish.
Voorkoms Die vis se kop en voorkant van die lyf is blou en die res van die lyf is gelerig groen. Die vis word tot 50 cm lank.
Habitat Die vis leef in koraalriwwe wat 10–30 m diep is en is alleenlopend.
Sien ook
Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Chlorurus-cyanescens.html
Kategorie:Beenvisse