Die Bloumaan-papegaaivis (Chlorurus atrilunula) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Bluemoon parrotfish.
Sien ook
Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakels http://www.fishbase.org/summary/Chlorurus-atrilunula.html
Kategorie:Beenvisse