Zoli Marki (Zolie Markey) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy het in verskeie Afrikaanse, Duitse en Engelse rolprente gespeel. In sommige rolprente is sy gekrediteer as Zolie Markey en Zoli Marki.

Filmografie Baby Brown as Toni O'Hara (gekrediteer as Zoli Markie), 1990 Niemand weint für immer as Suzy van Wielligh, 1984 The American Connection (TV-fliek) as Lisa, 1984 Survival Zone as Rachel, 1983 Im Dschungel ist der Teufel los as Maureen, 1982 Verkeerde nommer, 1982 The Demon as Jo (gekrediteer as Zoli Markey), 1981 Blink Stefaans as Chrissie, 1981 Nommer asseblief, 1981 Sam et Sally (TV-reeks) as Jill, 1980 Night of the Puppets as Jenny, 1979

Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1960