Verkeerde nommer is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1982 vrygestel is. Die regisseur was Franz Marx. Die hoofkarakters is deur Hannah Botha, Alex Heyns en Zoli Marki vertolk.
Genre Die rolprent is 'n komedie.
Hoofrolspelers Hannah Botha Alex Heyns Zoli Marki Marga van Rooy Dana Niehaus en andere.
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Komedierolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente