Alexander Jacobus (Alex) Heyns was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy was veral bekend vir sy rol as Boet Fasie in 'Nommer Asseblief'. Heyns is op 14 November 1988 in Pretoria aan longkanker oorlede.Alex Heyns sterf aan longkanker, Die Burger, 15 November 1988

Filmografie Outlaw of Gor, 1989 Steel Dawn, 1987 Shaka Zulu, 1987 Liewe Hemel, Genis!, 1987 as Oom Botes Allan Quatermain and the Lost City of Gold, 1986 Shaka Zulu (TV-minireeks), 1986 Die Groen Faktor, 1984 Auf Achse (TV-reeks), 1983 Koöperasiestories (TV-reeks), 1983 as Oom Botes Verkeerde nommer, 1982 Nommer asseblief, 1981 as Oom/Boet Fasie Kiepie en Kandas, 1980 as Oupa

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 1988