Kreef kan na een van die volgende verwys:
Fauna Krewe (Astacidea), 'n infraorde van die kreefagtiges wat tot die orde tienpotiges behoort. Weskuskreef (Jasus lalandii), skaaldier wat slegs aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom. Ooskuskreef (Panulirus homarus), skaaldier wat slegs aan die oos- en noordkus van Suid-Afrika voorkom.
Ander Kreef (sterreteken), die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 22 Junie en 22 Julie gebore is. Kreefskeerkring, 'n besondere breedtegraad wat op ongeveer 23½° om die aarde strek.