Steenbras kan na een van die volgende verwys:

Fauna Rooisteenbras (Petrus rupestris), 'n seevis wat voorkom aan die Weskus van Suid-Afrika. Sandsteenbras (Lithognathus mormyrus), 'n seevis wat voorkom aan die Suid- en Weskus van Suid-Afrika. Weskus-steenbras (Lithognathus aureti), 'n seevis wat voorkom aan die Weskus van Suid-Afrika. Witsteenbras (Lithognathus lithognathus), 'n seevis wat voorkom aan die Suid- en Weskus van Suid-Afrika.

Plekke Steenbrasdam, 'n dam in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.