Stompneus kan na een van die volgende verwys:

Fauna Grootoog-stompneus (Rhabdosargus thorpei), 'n endemiese vis wat aan die Suid-Afrikaanse ooskus voorkom. Witstompneus (Rhabdosargus globiceps), 'n endemiese vis wat aan die Suid-Afrikaanse suid- en weskus voorkom. Kaapse stompneus (Rhabdosargus holubi), 'n vis wat aangetref word vanaf Kaapstad tot by Maputo. Natalse stompneus (Rhabdosargus sarba), 'n vis wat aan die Suid-Afrikaanse noord- en ooskus voorkom. Stompneusdolfyn (Tursiops truncatus), 'n dolfyn wat feitlik aan die hele Suid-Afrikaanse kus voorkom.

Plekke Stompneusbaai, 'n vissersdorp aan die Atlantiese Oseaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Stompneuspuntvuurtoring, 'n vuurtoring by die Noordelike punt van Kaap Sint Martins skiereiland by die westelike ingang tot St. Helenabaai.