Smith se dwergverkleurmannetjie (Bradypodion taeniabronchum) ook bekend as die Elandsberg dwergverkleurmannetjie is 'n spesie akkedis in die Chamaeleonidae familie en is endemies tot Suid-Afrika. Dit is 'n krities bedreigde spesie. Dit maak gebruik van sy vermoë om sy kleur te verander om homself te kamoefleer.
duimnael|links|Verspreiding duimnael|links|Smith se dwergverkleurmannetjie
Eksterne skakels
Kategorie:Bradypodion