Die Moddergarnaal (Upogebia africana) kom aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voor. Die ongewerwelde diertjie word tot 4 cm groot en bly in modderige riviermondings. Hy is bruin tot groen van kleur en is 'n gewilde aas.
Bron Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007.
Kategorie:Garnale