Die Weskuskreef (Jasus lalandii) kom slegs aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voor. Dit staan ook bekend as die Kaapse Kreef. Sy kleur is oranje tot bruin en hy word 30 cm lank. Dit is 'n gesogte dis en kreefduik word streng gereguleer.
Bronnelys Keet, D.: Flooding the ocean. In: Conserva. Departement van Omgewingsake.November 1989, deel 4, nr. 6. ISSN 0258-3313 Leslie, Alison: Kreef belangrik vir SA ekonomie. In: Custos. Deel 17, nr. 10, Januarie 1989. ISSN 0379-9921 Melville-Smith, Roy: Red gold from the sea. In: Conserva. Departement van Omgewingsake.November 1989, deel 4, nr. 6. ISSN 0258-3313 Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007.
Verwysings
Kategorie:Tienpotiges