Die superklipvis (Clinus superciliosus) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en word aan die suid- en weskus aangetref. In Engels staan die vis bekend as die Klipfish. Die vis kom voor in getyrotspoele en tussengetypoele. Dit word nie langer as 30 cm nie.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bronne Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. . Gids tot die kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. .
Verwysings
Eksterne skakel http://www.fishbase.us/summary/Clinus-superciliosus.html
Kategorie:Beenvisse