Die Tinawaterval is in die Transkeistreek in die Tinarivier, Oos-Kaap, Suid-Afrika. Hierdie waterval is 100m hoog en baie moeilik bereikbaar. Die val is in die Ku Ndlovunkulu-berge en is naby Qumbu.

Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.

Kategorie:Oos-Kaap Kategorie:Watervalle in Suid-Afrika