Qamata is 'n gehug in die voormalige Transkeistreek, Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is geleë op 'n takspoorlyn en die naaste groot dorp is Komani. Die Lubisidam is 20 km noord van die dorp.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap