NEC is 'n sokkerspan in Nijmegen, Nederland wat in die Eredivisie speel. Die klub is in 1900 gestig nadat Nijmegen en Eendracht saamgesmelt het. NEC se tuisveld is die Goffertstadion (kapasiteit: 12 500 sitplekke). Die korrekte uitspraak van die klub se naam is baie belangrik vir die Nijmeegse ondersteuners. Hulle verwys na die klub as "N-E-C", waar die ander mense die klubnaam as "nek" uitspreek.

Erelys Kampioen Eerste divisie (2) 1974/75, 2014/15 (naaswenner (2): 1966/67, 1993/94) Kampioen Tweede divisie (1) 1963/64 Kampioen Oos-Nederland (3) 1938/39, 1945/46, 1946/47 KNVB-beker (naaswenner (4): 1973, 1983, 1994, 2000, 2024)

Beroemde sokkerspelers Mich d'Avray Jermain Lens Bram Nuytinck Jonas Olsson Lasse Schöne Bjorn Vleminckx

Kategorie:Nijmegen Kategorie:Nederlandse sokkerklubs