Kala (voorheen bekend as Cala) is 'n dorpie in die voormalige Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die naam beteken 'langs die berge'. Die dorpie lê langs die Tsomorivier noord van die Ncoradam. Die naaste groot dorp is Elliot.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap