RKC is 'n Nederlandse sokkerklub in Waalwijk, wat in die Eerste divisie speel. Die klub is in 1940 gestig en speel sedert 1984 professioneel sokker.
Erelys Kampioen Eerste divisie (2) 1987/88, 2010/11 (naaswenner (2): 2007/08, 2008/09)
Beroemde sokkerspelers Rick Hoogendorp Hans Vonk
Kategorie:Waalwijk Kategorie:Nederlandse sokkerklubs