Ncora is 'n nedersetting in die Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit lê op die oewer van die Tsomorivier en die Ncoradam is noord van die dorp. Die besproeiingskema onder die dam staan bekend as die Ncoraskema. Die naaste dorp is Tsomo.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap