Die Maria Shireswaterval is ongeveer 15 km vanaf Sabie op die R532-streeksroete in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die waterval is vernoem na Maria Shires (gebore Taylor), moeder van Joseph Brooke Shires, 'n bosbouer wat die eerste bloekom en wattelbome by Brooklands geplant het.Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995 Mapstudio Tourist Map: Mpumalanga/Lowveld
Verwysings
Kategorie:Mpumalanga Kategorie:Watervalle in Suid-Afrika