Die Modimolle Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Waterberg-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.
Die onderstaande tabel toon die uitslag van die 2011-munisipale verkiesing in Modimolle. PartyStemmeSetelsWykLysTotaal %WykLysTotaalAfrican National Congress10,36911,67022,03966.27613Demokratiese Alliansie3,4833,6337,11621.4224Vryheidsfront Plus9328351,7675.3011Onafhanklike kandidate1,515–1,5154.60–0Congress of the People1593074661.4000Afrika Christen Demokratiese Party971001970.6000African People's Convention501281780.5000Totaal16,60516,67333,278100.09918Bedorwe stemme417456873
Verwysings
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Limpopo