Die Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Frances Baard-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Uitslag van munisipale verkiesings Party 2011 2016 ACDP 1 0 ANC 40 38 DA 16 19 EFF 0 5 COPE 5 1 Vryheidsfront Plus 0 1

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Galeshewe Kimberley (setel) Motswedimosa Ritchie Roodepan

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap